Vlag van Marokko

Vlag van Marokko
Vlag van Marokko
Vlag van Marokko
Gebruik Nasionale vlag en Staatsvaandel Nasionale vlag en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 2 Maart 1956 (Huidige weergawe, oorspronklike gebruik sedert 1666)
Ontwerp ’n Rooi vlag met ’n groen pentagram in die middel.
Wisselvormvlag van Marokko
Wisselvormvlag van Marokko
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp Die Marokkaanse vlag met ’n geel ster-en-kroon-motief in die skildhoek.
Wisselvormvlag van Marokko
Wisselvormvlag van Marokko
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp Die Marokkaanse vlag met ’n geel ster-en-kroon-motief in elke hoek van die vlag.

Die nasionale vlag van Marokko is op 2 Maart 1961 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n verweefde groen pentagram met swart fraiings in die middel van die vlag.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search